Hoërskool Transvalia atletiek 2026
ADVERTISEMENT
Hoërskool Transvalia-atlete het behoorlik geskitter tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe! Met ’n indrukwekkende vertoning het 8 uit 10 atlete deurgedring na die finaal.
Medalje-oes:
- 3 Goue medaljes
- 3 Silwer medaljes
SA Kampioene:
- Selna van As – 5000m
- Chantelique Smith – Spiesgooi
- Lijane J.v. Rensburg – Hamergooi
Silwer medaljewenners:
- Taylon van Breda – Driesprong & Verspring
- Amore Katz – Hamergooi
Transvalia is uiters trots op elke atleet wat ons skool met soveel trots verteenwoordig het.











