Hoërskool Swartland se fietsryers neem aan die derde WP XCO reeks deel
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 2 Mei het van Hoërskool Swartland se fietsryers aan die derde WP XCO van die reeks deelgeneem. Dit was ’n baie klipperige en tegniese baan wat hul vaardighede behoorlik getoets het. Al drie het egter uitstekend gevaar.
Uitslae:
- Sub Junior Boys – De Wet Bothma – 12de plek
- Youth Men – Hendri Bothma – 12de plek
- Junior Men – Leam Cilliers – 9de plek
33 km:
- De Wet Bothma – 6de plek (Sub Junior Boys)
- Waldi Weideman – 3de plek (Youth Men)
58 km:
- Leam Cilliers – 8ste plek (Junior Men)
- Hendri Bothma moes ongelukkig weens ’n besering onttrek.













