Laerskool Tygerpoort Bergfietsryspan wen die Gauteng North School series
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Tygerpoort Bergfietsryspan het die Gauteng North School series gewen. Die volgende leerders is ook vir die Gauteng-Noordspan gekies: Liam Labuschagne, Wieko Strydom, Jorniel Strydom, Deidre van den Berg. Ons is baie trots op elke Tygiemaat wat deel is van die Bergfietsryspan.















