Morgenzon Landbou Akademie fietsry liga 2 uitslae
ADVERTISEMENT
Morgenzon Landbou Akademie se fietsry leerders het saterdag aan die 2de liga deel geneem te Lydenburg. Die baan was lekker vinnig en die leerders het dit baie geniet. Ons sien uit na die volgende een wat voorlê. Sterkte aan elke leerder met die voorbereiding van die volgende een.
Photo Credit: Memories 4 U Photography


















