Hoërskool Volksrust fietsry
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 18 Maart het Hoërskool Volksrust se twee fietsryers, Francois de Jager en Danél de Jager beide 45 km gery oor ʼn ongelooflike ruwe terrein in Ermelo. Beide tree as wenners uit die stryd, waar oud-Volkie Rika Rossouw die derde plek behaal onder die dames. Hierdie was ʼn ope kompetisie en hierdie twee ryers het weer eens gewys dat geen persoon by hulle kan hou nie, nie oud of jonk nie!
Mpum












