Skitter spel word deur Laerskool Tygerpoort 7’s rugby wenners gespeel
ADVERTISEMENT
Skitter spel word deur die Laerskool Tygerpoort 7’s rugby wenners gespeel. Die uitslae was as volg: Rugby (7’s: o.11 & o.12): Beide Tygies se o.11- en o.12-spanne wen die Zwartkloof-toernooi!
o.11s 7’s rugby 2022
o.12 7’s rugby Eerste ry v.l.n.r. Fourie Gertenbach, Mnr. Hanro Smit, Christiaan Jacobs, Mnr. Marno Smit, Keegan Pretorius
Tweede ry v.l.n.r. Eckardt Strauss, Emile Blanché, Brendon Els, Dihan de Wet, Ruard Engelbrecht, Henri Zietsman.










