Hoërskool Robertson 7’s rugbyspan sê dankie aan hul borge
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson bedank graag die volgende persone en instansies wat as borge vir ons 7’s-span se toer na die nasionale Frogfoot Rugby 7’s-toernooi, te Pretoria, Loftus-stadion, opgtree het. Sonder hierdie borge sou hierdie geleentheid beslis nie moontlik gewees het nie.
Bussel Retief
Pierre Marais
Rob Signs
Bass Accountants
Letha Barry
Excelsior
Habata
Eugene Viljoen
Lofty Cilliers
Pomona Fruit
Johan Bruwer
Andre van Dyk
Pc Garage
Cois van Zyl
Proverte
Cobus Marais
Klub 8
Hermi Wentzel
Goedverwacht
Malan Gouws
Nobles Transport
Robertson Toyota
Overberg Agri
RCA Clutch & Break Specialists












