Bethlehem Voortrekker Hoërskool 7’s Rugby
ADVERTISEMENT
7’s Rugby:
Ons o.15 en o.17’s het die afgelope Vrydag aan Hoërskool Trio se 7’s kompetisie deelgeneem. Ongelukkig kon die spanne nie die toernooi voltooi nie as gevolg van die feit dat hulle Saterdag betrokke was by die Wildsfees (120 jaar feesvieringe).
Die seuns speel weer die naweek by Hoërskool Witteberg vir die laaste toernooi van die jaar.
Uitslae:
- o.17’s wen 24-12 vs Vryheid
- o.17’s wen 57-0 vs Marquard
- o.15’s wen 31-0 vs Goudveld A
- o.15’s wen 45-0 vs Bultfontein

Voor: Juhin Muller, Sybrandt Bester, Nolen du Plooy, Adriaan Bonthuys, Hardus Campher.
Agter: Sebastian Moses, Linda Radebe, Omphile Pete, Attila Ozturk, Wian Muller, Thato Ntebele.
Afwesig: Theo van Wyk.









