Laerskool Muldersdrif netbalspeler gekies vir die o.13 Gauteng Nebtalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Tayla Stander van Laerskool Muldersdrif wat die Gauteng O/13-netbalspan gehaal het. Tayla neem aan die interprovinsiale byeenkoms deel vanaf 29 Junie tot 2 Julie. Mullies is trots op jou, Tayla!










