Laerskool Worcester-Oos leerders geniet ‘n insiggewende dag
ADVERTISEMENT
Die leerderleiers en monitors van Laerskool Worcester -Oos het vandag ‘n heerlike middag saam met oom Hansen Preuss van Adventure Of Being NPC en die Breede Valley Fire Department Breedevallei Munisipaliteit Breede Valley Municipality deurgebring.
Hier het die leiers van ons skool mooi prakties geleer hoe om te PASS, situasies in die skoolomgewing te ontlont en om saam as ‘n groep te beweeg. Dit was werklik ‘n baie insiggewende en prettige middag. Op die foto Azalia Plaatjies hanteer die brandblusser.










