Tag: Leierskap
-
Hoërskool Martin Oosthuizen se Junior Landbouvereniging word aangekondig
Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het onlangs die bestuur van die skool se Junior Landbouvereniging aangekondig. Die skool is baie trots op sy Junior Landbouvereniging wat ... -
HS Robertson leerder verkies tot hoofdogter by Hugo Naude Kunssentrum
Anje Marais is verkies tot hoofdogter by die Hugo Naude Kunssentrum in Worcester vir 2021 waar sy Visuele Kommunikasie – Ontwerp as haar 8ste vak neem. ... -
Stawelklip Primêr leerders ontvang sertifikate van FEDSAS
Saterdag 7 Maart het twee van Stawelklip Primêr, VRL-lede die FEDSAS opleiding bygewoon, waar hulle ook sertifikate ontvang het. -
Laerskool Hartenbos skakelraad woon leierskapsberaad by
Laerskool Hartenbos se skakelraad het n leierskapberaad bygewoon op die 22ste Feb by die Wildernes Hotel. Dit het gegaan om leierskapvaardighede aan te leer. Almal het ...