Kwartaal 2 leiers vir Hugenote Laerskool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die gr.7-leerders wat as voorsitters van die diensrade vir die tweede kwartaal verkies is! Hugenote Laerskool weet dat hulle hierdie verantwoordelikheid met trots en passie sal aanpak en glo dat hulle, soos ware Hugenoters, met integriteit en entoesiasme sal lei.Ons sien uit om die impak van hul leierskap te sien!
- Kunskomitee : Casey Baron, Adam Clifton Skakelingskomitee: Louis Viviers, Ané Human
- Kultuurkomitee: Emma Rossouw, Lize-Mari Vorster
- Sportkomitee: Charlotte Louw, Leo Cilliers
- Snoepiekomitee: Lemar Campher
- Biblioteekkomitee: Bashirah Adams
- Klankkomitee: Schalk-Willem Smuts










