Langenhoven Gim kondig nuwe VRL-ampdraers vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
Ons is trots om die leiers aan te kondig wat in 2026 die VRL-span gaan lei:
Voorsitter: Lana Delport
Onder-voorsitter: Kevin Kennedy
Sekretaresse: Kara Janse van Rensburg
Tesourier: Andrea van der Linde
Mag hierdie nuwe seisoen vir julle gevul wees met groei, inspirasie en groot sukses.
![]()










