Laser Run Wêreldkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Stiaan van Wyk het tydens die Wes-Kaap 2025 Laser Run Kampioenskappe vir Eden uitgedraf en ’n puik 5de plek behaal.
Met sy uitstekende tyd het hy nie net vir die Wêreldkampioenskappe gekwalifiseer nie, maar ook sy plek in die Wes-Kaapspan verseker.










