Hoër Landbouskool Boland A-spanne is gereed vir die Wildeklawer-toernooi
ADVERTISEMENT
Die Hoër Landbouskool Boland A-spanne is gereed vir die Wildeklawer-toernooi in Kimberley. Pak julle talente (en julle wen-gees) in! Reis veilig en kom veilig terug. Laat die rugby praat!










