Rugbyspeler maak Hoërskool Hoopstad trots
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jack Steyn wat ‘n kontrak vir volgende jaar aangebied is deur Toulouse Rugbyklub in Frankryk, asook ‘n studiebeurs. Wat dit nog meer besonders maak is dat Jack ‘n junior is en dat daar nie sommer aan junior rugbyspelers kontrakte aangebied word nie.
Hoërskool Hoopstad is baie trots op jou, Jack!










