Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Nardus Cronjé het 29 Junie-4 Julie aan die Cravenweek deelgeneem in Oos-Londen. Hy is as Griffon speler van die week aangewys. Hy ontvang die Noord-Vrystaat laerskole rugbyondersteuner wisseltroefee. Primêre Skool Naudeville is baie trots op jou!









