Hoërskool Durbanville se Koor het goud los gesing in die prestige afdeling van die ATKV Applous kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville se Koor het onlangs goud los gesing in die prestige afdeling van die ATKV Applous kompetisie. Durbanville het Een keer om die son, geskryf deur Almero Welgemoed en verwerk deur Oud-Durbie, Kristi Boonzaaier gesing.










