WP Kleure vir Paarl Primêre Seunskool rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Paarl Primêre Seunskool rugbyspelers Tiaan van der Watt en Dieter von Finckenstein het albei hul rugby WP o.12 kleure verwerf. Baie geluk, julle ons is super trots!
Tiaan van der Watt
Dieter Von Finckenstein










