ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Divan Verwey van Laerskool Magalieskruin wat in die Blou Bulle 0/13 span opgeneem is. Ons wens hom alle voorspoed toe met die toernooi wat voorlê.