LS Truida Kestell o.11 rugbyspan gekroon as aandreeks wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se o.11 Rugbyspan wat as wenners van die Odensia aandreeks in Welkom gekroon was. Welgedaan aan die span, die skool is baie trots op julle.
LINKS NA REGS / LEFT TO RIGHT:
AGTER / BACK: HJ Eksteen; Deon van Zyl; Linde du Plessis; Thloni Mokoena; Wian Botha; Francois Swart; Joshua Silcock; Fourie Scheepers
VOOR / FRONT: Joshua de Jesus; Lukas Meyer; Zian Auld; Awert Viljoen; Jacobus Beukes; Henrico Labuschagne; Daniël de Beer; Jaco Louw; Cornel Ferreira










