Laerskool Seodin rugbyspelers in van Druten Streekspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Die volgende o.12 seuns is verkies tot die Van Druten Streekspan wat gaan deelneem aan die Griekwaland- Wes rugby proewe op 12-13 Mei 2023 in Kimberley by Laerskool Eureka.
- PG Groenewald
- Zian Salim
- TP O Donovan
- Lenandru Cloete
- Strauss van Heerden
- Caleb Roman
Baie geluk, ons is trots op julle.

o.12 Van Druten Streekspan
Die volgende o.13 seuns is verkies tot die Van Druten Streekspan wat gaan deelneem aan die Griekwaland-Wes rugby proewe op 12-13 Mei 2023 in Kimberley by Laerskool Eureka.
- Henru Venter
- Lourens Horn
- Franco Hoops
- HJ Husselman
- Waldu Noeth
Baie geluk, ons is trots op julle.

o.13 Van Druten Streekspan

o.13 Van Druten Streekspan









