Laerskool Magalieskruin Oop Seuns tennisspan as Ligawenners gekroon
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Oop Seuns tennisspan van Laerskool Magalieskruin wat as die Kwartaal 1 ligawenners gekroon is.
links na regs: Eduan Smith, Ruben Scheepers, Liam Vorster en Juín Theron










