Laerskool Slot van die Paarl leerders presteer aan die Jeugskou
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jan-Harem du Plooy, Gr.7 (links), wat genooi is om aan die Jeugskou WP Kampioenskappe deel te neem op 1 Mei 2026 in Villiersdorp! Laerskool Slot van die Paarl is baie trots op Juan Witsche,Gr. 6 (regs), wat onlangs sy WP-klere ontvang het en uitgenooi is om die skool later vanjaar by die SA Jeugskou-byeenkoms te verteenwoordig.










