Hoërskool Bredasdorp leerders word in die WP Jeugskouspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Bredasdorp leerders wat in die WP Jeugskouspan opgeneem is en die volgende medaljes ontvang het:
Kulinêrekuns Junior: Chloé Wagener: silwer
Kulinêrekuns Senior: Roché Davids: goud
Suiwelbereiding Junior: Mila Kriel: brons
Leslie-Ann Janse van Rensburg goud
Suiwelbereiding Senior: Bradley Zindonda: brons
Willem Strauss: silwer
Janko Rossouw: goud
Fotografie Junior: Marli van Zyl: brons
Charmain Strauss: silwer
Leila Donald: goud












