Laerskool Magalieskruin leerder gekies vir die o.13 Northerns Hokkiespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Reneilwe Mathabathe van Laerskool Magalieskruin wat verkies is vir die 0.13 Northerns Hokkiespan! Dit is ‘n puik prestasie en die skool is baie trots op Reneilwe.
![]()










