Bethlehem Voortrekker 1ste Hokkie- dogters vir 2025
ADVERTISEMENT
Hiermee die Bethlehem Voortrekker 1ste Hokkie- dogters wat bekend gemaak is op 11 Feb 2025. Baie geluk aan die volgende dogters wat verkies was ons sien uit na ‘n goeie seisoen van hokkie.

Links agter: Carise van Rooyen, Zanicka Maree, Jamie Rayner, Suzanne Meintjes, Lielie Fourie, Ermari Botha, Anè van Zyl, Lana Wessels, Hermien van Biljon Links voor: Sua Janse van Rensburg, Zanne Deale, Annika van der Riet, Joslynne Kelbrick, Jolene Stevens, Joma Viljoen, Lanelle van Reenen









