PUK 16 Semi-finaal 2026 uitslae vir Hoërskool Volksrust
ADVERTISEMENT
Hierdie jaar het ons met trots die PUK 16 semi-finale aangebied en ’n opwindende en goed georganiseerde toernooi-omgewing vir alle deelnemende spanne geskep. Hoërskool Volksrust se uitslae:
- o.14: Verloor 4–3 teen Standerton
- o.15: Wen 7–0 teen Ellisras
- o.16: Verloor 6–0 teen Ben Viljoen
- 2de Span: Wen 2–1 teen Standerton
- 1ste Span: Wen 2–1 teen Ellisras
Dit was ’n groot voorreg om hierdie gesogte geleentheid aan te bied, en ons bedank almal wat bygedra het tot die sukses daarvan. Baie geluk aan al ons spanne met hul harde werk en sportmanskap deur die toernooi.














