Fichardtpark Primêre Skool o.13 Hokkieseuns behaal ‘n welverdiende 3de
ADVERTISEMENT
Fichardtpark Primêre skool se o.13 Hokkieseuns behaal ‘n welverdiende 3de plek by die Champ of Champs- toernooi te Potchefstroom. Fichies is ongelooflik trots op hierdie span!










