Hoërskool Upington se o.19A seuns wen die Sentraal Hokkie Toernooi in Bloemfontein
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington se o.19A seuns het tydens die Sentraal Hokkie Toernooi in Bloemfontein as wenners uit die stryd getree. Hulle is as wenners aangewys nadat hulle vir Hoërskool Jim Fouche tydens ‘n “shoot out” 1-1 (2-1) gewen het. Na die 4de kwart was die skole gelyk. 1-1. Daar is toe ‘n 6 sekonde “shoot out” gehou wat Uppies 2-1 gewen het. Ons is baie trots op hierdie span wat ook die Elsie Coetzer toernooi die jaar gewen het.
Elsie Coetzer Toernooi trofee
Elsie Coetzer Toernooi wenners
Sentraal Hokkie Toernooi Wenners
Sentraal Okkie Toernooi Wenners










