Kroon Primêr hokkie stêr haal Noord-Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Kgauhelo Magashule ‘n o.12 leerling van Kroon Primêr is gekies vir die ‘o.13 Norther Free State Hockey team’. Hy is die enigste leerling wat uit Kroonstad gekies is vir die span. Baie geluk.










