Hoërskool Oudtshoorn Sportverslag Tweede Kwartaal 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn Sportverslag Tweede Kwartaal 2022.
Karate
Congratulations to Sarah-Jane Lewis who participated the weekend at the Region South Championship in Durban. She received a gold medal! The international tournament will take place in Croatia during July. We are proud of you and wish you all the best Sarah-Jane!
Sarah-Jane Lewis
Netbal
Baie geluk aan Samlin Stuurman en Mikayla van Deventer wat opgeneem is in die Eden Interdistrikte span wat van 14 tot 16 Julie aan die Wes Kaap toernooi gaan deelneem.
Mikayla van Deventer (Netbal)
Samlin Stuurman (Netbal)
Rugby
- Nolan Plaatjies is opgeneem in die o.13 Cravenweek span.
- Logan Jantjies Baie geluk aan Logan Jantjies wat opgeneem is in die SWD O.16 Grant Khomo Span wat in die Julie vakansie in Kimberley gaan deelneem.
Logan Jantjies
Nolan Plaatjies
Kickboxing
Divan Rademeyer en Audan Olivier het aan die jaarlikse SAKA Nasionale Kickboxing kampioenskappe wat in Diaz Mosselbaai gehou is, deelgeneem. Altwee het goud ontvang vir hul afdelings en dit gewen, wat hul nou nommer een in die land maak! Ons hou duim vas dat hulle later vanjaar in die nasionale span opgeneem sal word en aan die Wêreld Kickboxing kampioenskappe sal kan deelneem.
Divan Rademeyer
Audan Olivier
Skaak
Baie geluk aan Ambé Festus en Thabiso Pheko wat opgeneem is in die Eden skoolskaakspan en wat aan die Wes Kaap kampioenskappe in Mosselbaai gaan deelneem.
Ambé Festus
Thabiso Pheko
Hokkie
Die volgende hokkie spelers is opgeneem in die Eden hokkie groepe.
o.16 Dogters
- Jada Coetzee
- Elizna Swart
Jada Coetzee
Elizna Swart
o.16 Seuns
- Edward Dalton
- Hadrian April
- Karebo More
- Lumanyano Marenene
- Lorenzo Strauss
- Siphwo Sindela
Hadrian April
Edward Dalton
Karebo More
Lorenzo Strauss
Siphwo Sindela
0.18 Meisies
- Kai Barry
- Simon Dilley
Kai Barry
Simon Dilley
o.18 seuns
- Audan Olivier
- Herman Augustyn
- Lilitha Yekani
- Asiphe Simama
- Lerato Vena
- Troy Meiring
- Jaden Booysen
- Koketso Kekana
Koketso Kekana
Jaden Booysen
Troy Meiring
Lerato Vena
Asiphe Simama
Lilitha Yekani
Herman Augustyn
Audan Olivier










