Laerskool Oranje-Noord o.13A hokkiedogters eindig 2de by die Turfwar
ADVERTISEMENT
Die 0/13A dogters van Laerskool Oranje-Noord het die afgelope naweek deelgeneem aan die Turfwar en het algeheel tweede geëindig in die toernooi en ontvang SILWER medaljes! Elke rooiby is baie trots op die span.










