Hokkie prestasie vir Primêre Skool Worcester
ADVERTISEMENT
Hokkie prestasie vir Primêre Skool Worcester: Disha Patel en Chelsea Cochrane is deel van die IPT-hokkiespan wat tydens die Junie-vakansie aan die SASHOC Nasionale o. 13-hokkietoernooi deelgeneem het. Anja de Waal is gekies vir die Boland Foxes Black o. 12-hokkiespan. Die span het aan die PSI Nasionale Toernooi deelgeneem

Hokkie: Uit 12 skole wat deelgeneem het aan die Mosselbaai Park se 7’s Toernooi, het ons o. 13A-meisiehokkiespan ‘n tweede plek behaal en die silwer medalje huis toe gebring.

Agter l.n.r.: Anja de Waal, Allison Thompson, Isabella du Toit, Phia Bornman en Chelsea Cochrane Middel l.n.r.: Bree Pretorius, Sharnie Oates, Lisa van Zyl, Disha Patel Voor l.n.r.: Anize Schutte, Abby Rensburg, Lené Nel en Stuti Patel








