Laerskool Wierdapark Hokkie Tshwane finale
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark se eerste hokkie spanne het albei in die Tshwane finaal gespeel. Hulle o.13 A seuns het ‘n Brons madalje ontvang en hulle o.13 A dogters ‘n Silwer. Laerskool Wierdapark het die hokkieseisoen verseker op ‘n hoogtepunt afgesluit.
o.13A DOGTERS
Voor links na regs: Minka Steyn, Jizelle Leach (onderkaptein), Zandri Kotze (kaptein), Lianri Langeveldt, Jazel Schalkwyk. Agter links na regs: Gavin Bailey (afrigter), Juanique Schalkwyk, Mkaylinn Brits, Mia McArdle, Sonique Kotze, Evette Smit, Carla van Breda, Chanté Borchard, Chloey Meyer, Anli Kruger, Suné Gouws (afrigter). Zandri Kotze is ook as speler van die wedstryd aangewys.
O.13 A SEUNS
Voorste ry van links na regs: Ruben Hollander, Jayden van Senventer, Marco Fivaz, Frank ‘D Amico, Julian van Houwelingen, Andries Wessels, Dylan Stander, Meyer Ferreira, Juf Ronel Bosman (Afrigter) 2de ry van links na regs: Ruwan O’Reilly, Jannes du Randt, Jayden-Luke Weber, Dihann Janse Van Rensburg, Dean Wilbers, Nicus de Jager. Speler van die wedstryd was Dihann Janse Van Rensburg.










