AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Volksrust hokkie vs Standerton

Hoërskool Volksrust hokkie vs Standerton

By Karien Frans
10th May 2022
868
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Volksrust se eerste seunshokkiespan te staan gekom teen Standerton in hul vyfde skoleligawedstryd van die 2022-seisoen. Vir VHS het die kaptein, Bernhard Viljoen, in die negende minuut die span se eerste doel aangeteken gevolg met sy tweede slegs ses minute later. Standerton het verbete teruggeveg in die tweede kwart en het daarin geslaag om ook een van hul aanvalle te verdoel. Volkies het in die derde kwart op dié poging geantwoord deur hul derde doel van die kragmeting aan te teken, hierdie keer deur die slim spel van Siyakholwa Tokwane. SHS het in die laaste kwart teruggeveg en hul tweede doel van die wedstryd aangeteken. Na 60 minute se aanskoulike hokkie moes Standerton egter die knie buig voor VHS se volgehoue druk. Vir sy verbete verdediging is Duwan van Niekerk aangewys as speler van die wedstryd. Van harte geluk aan die spelers en hul afrigter met hul goeie vertoning.

Op 5 Mei het Volksrust se hokkiespanne vertrek na Standerton vir hul eerste liga wedstryde van die seisoen. Belowende hokkie is gespeel en die kompetisie was sterk, maar so was ons dogters ook. Die uitslae getuig van harde werk wat werklik beloon is.

Juffrou Marika Rossouw se o/15 span verloor in ʼn naelbyt wedstryd 3-2. Kaitlyn van der Merwe speel uitstekende hokkie en word aangewys as speler van die wedstryd. Die o/16 span van me. Nicolette Strydom speel “harde” hokkie tot op die einde, maar Standerton was net te sterk. Hulle verloor 2-1. Baie geluk aan Gené Meyer wat aangewys word as speler van die wedstryd. Volksrust se 2de span, afgerig deur Juffrou Carien Uys, speel aanskoulike hokkie, maar moes ongelukkig die knie buig teen Standerton en verloor met 1 doel teenoor 0. Mbali Kubeka se goeie verdediging maak dat sy aangewys word as speler van die wedstryd.

Die “babas” van die skool. Juffrou Zuzané van der Merwe se o/14 span, kwyt hulle uitstekend van hul taak en wen met ʼn telling van 4-1. Mmelokuhle Hlakutse word gekies as speler van die wedstryd. Juffrou Carli Ernst se 1ste span wys ons hoe dit gedoen word en wen met ʼn telling van 1-0. Leah Müller word daar gekies as speler van die wedstryd. Geluk aan al die dogters en hul afrigters. Sterkte met die volgende wedstryd wat 14 Mei teen Kanonkop Hoërskool in Volksrust sal plaasvind.

 

TagsHokkie
Previous Article

Hoërskool Ermelo seuns deel van Puma-spanne

Next Article

Alexandra High School dancer won dance category

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool WesvaliaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Bekendstelling van seuns en dogters 1ste hokkiespan van Hoërskool Wesvalia

    13th April 2026
    By Andreneza Damonse
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag hokkiespeler deur na 2de rondte van OP-proewe

    17th April 2023
    By Karien Frans
  • Curro UitzichtNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Curro Uitzicht spog met hokkiespan

    27th May 2024
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad hokkiespelers word in verskeie Boland Hokkiespanne opgeneem

    21st June 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne het goed gevaar teen Laerskool Union

    21st May 2024
    By Andreneza Damonse
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    BVHS – Seunshokkiespanne – Derby 2022

    19th May 2022
    By Meinette van Zyl

  • Hillcrest High SchoolKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Hillcrest High School’s Gelofte Night Series results

  • Gauteng PretoriaHoërskool Oos-MootPTA NorthRegional News

    Hoërskool Oos-Moot se nuwe leierkorps

  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville atlete vaar puik by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us