Hoërskool Ermelo seuns deel van Puma-spanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo seuns deel van Puma-spanne.Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die onderskeie Puma-rugbyspanne: Vir die o/16 Akademie-span is Nardus de Wet, Carel Jacobsz en Franco Ludwig gekies en Ignus Ferreira is gekies vir die o/18 Akademie-week. Hoërskool Ermelo is trots om leerders wat presteer op alle vlakke te hê en dié is geen uitsondering nie. Welgedaan, seuns, en geniet die ervaring wat op jul wag.










