Hoërskool Rustenburg rugbyspelers haal die toerspan na Ierland
ADVERTISEMENT
4 Hoërskool Rustenburg -o. 16-rugbyseuns word verkies tydens die Jean de Villiers-fees wat te Paarl Gim gedurende die skoolvakansie plaasgevind het. Hierdie leerders vorm deel van die Ierlandtoerspan. Die Rusties bars van trots op hierdie talentvolle spelers.
Foto: Carel Schoonraad, Claydon Karelse, Timothy Visagie en Waide Davey.










