Hoërskool Centurion Rugby presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan elke speler en afrigter van Hoërskool Centurion met die volgende prestasies. Die Woeries is baie trots op julle!
O. 14B – Ligawenners
O. 15B – Derde in die liga
O. 16B – Ligawenners
Die o. 14A-, o. 15A- en o. 16A-span speel op 13 Julie in die Blou-Bul-stadsbekerfinaal en dring deur na die Noordvaaluitspele wat op 20 Julie 2024 plaasvind. Baie sterkte met die voorbereiding!
















