Hokkie prestasie vir Laerskool Bakenkop
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ilya Abrahams en Dylan Kidson albei leerders van Laerskool Bakenkop in Gr. 7 wat ingesluit is in die Northerns Hokkie spanne. Laerskool Bakenkop sien uit na ‘n baie goeie hokkie seisoen saam met julle.











