Hoërskool Eldoraigne leerders ingesluit in die Northerns hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op die volgende dogters wat ingesluit is in die verskeie Northerns-hokkiespanne:
- Ilya Abrahams – O.14A
- Kayla Kotzé – O.16B
- Alex Abrahams – O.16D
Baie geluk, dogters!










