Hoërskool Outeniqua hokkiespelers is verkies tot die Eden Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Outeniqua Kwagga hokkiespelers wat tot die onderskeie Eden spanne verkies is.
o. 14 IPT Dogters
- Erin Terblanche
- Megan Van der Heyde
- Helena Neetling
- Mieke Burger
- Sydney Michaels
- Abigail Swart
- Kayla Rabe
o. 14 IPT Seuns
- Nico Pretorius
- Roan Hugo
- Dian Meyer
o. 16 IPT Dogters
- Emma Raubenheimer (afwesig van foto)
- Carlien Oostuizen
- Izelle Conradie
o. 16 IPT Seuns
- Danny Busse
- Lafras Hechter (afwesig van foto)
- Christiano Veldkornet
- Daniel du Plessis
- Jens Janse van Vuuren
- Jac du Plessis
1.o. 18 IPT Dogters
- Emma Lutsch
- Jada Coetzee
- Mia Buxman
- Zanelle Rensburg
o. 18 IPT Seuns
- Christiaan van Santen
- Divan Badenhorst
- Danie Venter
- Reniel Marais
- Lucca Reinstof
- Wehan Meyer










