Laerskool Vredenburg spog met hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg is baie trots op die seuns en dogtershokkiespanne vir hul uitmuntende spel.Welgedaan !
Hokkie: 13 Jarige seuns en dogters wat gedurende die Junie-vakansie in Kaapstad gaan toer, waar hulle teen verskillende skole gaan kragte meet.
Hokkie: Bradwin Mitchells (links) en Uriel du Toit (regs) behaal o.13 Boland Streekspanne. Hulle gaan gedurende die vakansie aan die Nasionale streekstoernooi deelneem. Baie geluk!
Dogters hokkie:










