Hokkie trots skitter by Hoërskool Volksrust
ADVERTISEMENT
Wat ’n ongelooflike dag vir Hoërskool Volksrust se hokkie! Ons spanne het uitstekende deursettingsvermoë, spanwerk en trots gewys op die veld.
Uitslae:
o.14: Wen 1–0
o.15: Wen 2–1
o.16: Wen 1–0
2des: Wen 1–0
1stes: Wen 1–0
Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met ’n skoon sweep van oorwinnings! Julle harde werk en toewyding wys beslis.











