Laerskool Saamtrek hokkie leerders as spelers van die wedstryde aangewys
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miané Schutte en Alex Bezuidenhout leerders van Laerskool Saamtrek wat albei as “Speler van die wedstryd” aangewys is in hul o.12 Noordwes spanne tydens die provinsiale toernooi te Ermelo. Samies is trots op hulle!

Miané Schutte

Alex Bezuidenhout









