Curro Langebaan is trots op die Kampioene
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Langebaan leerders wat aan die MASA Provinsiale Kompetisie deelgeneem het wat op 11 April 2026 in Kuilsrivier plaasgevind het.
Hendré Smith
- Goud – (NoGi)
Rogan van den Bergh
- Goud – (NoGi)
- Goud – (Gi)
Caden van den Bergh
- Goud – (NoGi)
- Goud – (Gi)
Wikus Kukkuk
- Goud – (NoGi)
Hierdie uitstekende prestasies weerspieël ’n hoë vlak van toewyding, dissipline en sportmanskap. Ons is ongelooflik trots op elke deelnemer!













