Hoërskool Driehoek skaakspanne maak naam
ADVERTISEMENT
Hoërskool Driehoek het gekwalifiseer vir die Sedibeng Skaak-prysuitdelingsfunksie wat Vrydag plaasgevind het, en ons is HOEKIE-trots op die volgende toekennings wat ontvang is:
Sedibeng Vaal Skoleskaakliga
- Beste o/15 Hoërskoolspan
- Beste o/19 Hoërskoolspan
Sedibeng Skaak o/18
Beste manlike speler: Gunther Mittermaier
Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe
- Hannah Campher
- Mila Visser
- Gunther Mittermaier
Sedibeng Skaak Victor Ludorum
- Gunther Mittermaier
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel is van hierdie besondere prestasies! Julle harde werk maak ons ongelooflik trots!














