Hoër Jongenskool Paarl skaakuitslae
ADVERTISEMENT
Verlede week het die Boland skaakliga het afgeskop, en HJS se eerste wedstryd was teen H/S Labori
1ste span
- HJS vs Labori 1: wen 6 – 0
- HJS vs Labori 2: wen 6 – 0
2de span
- HJS vs Labori 1: wen 5 – 1
- HJS vs Labori 2: wen 6 – 0
3de span
- HJS vs Labori 3: wen 6 – 0
4de span
- HJS vs Labori 3: wen 5 – 1
![]()










