Laerskool Fontainebleau Skaakspelers maak al die regte skuiwe
ADVERTISEMENT
Laerskool Fontainebleau Skaakspelers het Saterdag, 17 Augustus aan ‘n skaaktoernooi by Laerskool Unika deelgeneem. Die uitslae is soos volg:
- Fonties o.11 het 3de plek behaal
- Fonties o.13 het 6de plek behaal
- Fonties o.9 het 8de plek behaal
Geluk aan Benjamin Burger, Jeandré Venter en Daniël Joubert met julle bordpryse. Julle maak Fonties trots!















