Laerskool Randhart skaakspelers het aan die Buffelspoort Skaaktoernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
4 van die Laerskool Randhart se skaakspelers het aan die Buffelspoort Skaaktoernooi deelgeneem. Hulle het hulle goed van hulle taak gekwyt en Laerskool Randhart is baie trots op hulle. Hulle eindig 1ste in die “Round Robin” uitspele.










